Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » skuilnaam
skuilnaam [boodskap #136417] Sa, 01 Mei 2021 17:01
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Jacob Daniël du Toit het sy werk onder die skuilnaam Totius gepubliseer.
Jacob Daniël du Toit het sy werk onder die skuilnaam Totius gepubliseer.
skuilnaam
Afbreking: skuil•naam
Samestelling: skuil + naam


Selfstandige naamwoord: skuilnaam
Meervoud: skuilname
Verkleinwoord: skuilnaampie
Meervoud van verkleining: skuilnaampies

Betekenis:
• 'n Naam waaronder 'n skrywer of kunstenaar sy werk publiseer of bekendstel.

Gebruik:
• Leon van Nierop gee sy liefdesverhale onder die vroulike skuilnaam Jacqueline Brink uit.

Sinoniem:
• alias
• bynaam
• pennaam
• pseudoniem
• skrywersnaam
• verhoognaam

Vertaling:
Engels: pen-name, pseudonym
Nederlands: skuilnaam

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: oplettend
Volgende onderwerp: kokkedoor
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 05:54:58 MGT 2024