Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » verborgenheid
verborgenheid [boodskap #136400] Wo, 28 April 2021 19:41
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
verborgenheid
Afbreking: ver•bor•gen•heid


Selfstandige naamwoord: verborgenheid
Meervoud: verborgenhede

Betekenis:
• Die toestand van verborge wees; geheime kennis wat nie onthul of geopenbaar is nie.

Gebruik:
• Die verborgenheid wat eeue lank verswyg is sal eendag wel geopenbaar word.

Sinoniem:
• enigma
• geheimenis
• geheimsinnigheid
• misterie
• raaisel

Vertaling:
Engels: mysteriousness, abstruseness, secrecy
Nederlands: verborgenheid

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: uitoorlê
Volgende onderwerp: tambotie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 05:26:32 MGT 2024