Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » uitoorlê
uitoorlê [boodskap #136399] Wo, 28 April 2021 14:41
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
uitoorlê
Afbreking: uit•oor•lê
Samestelling: uitoorlê


Werkwoord: uitoorlê
Verlede tyd: het uitoorlê

Betekenis:
• Om iemand op 'n slim of slinkse manier om die bos te lei; 'n rat voor die oë draai; ore aansit.

Gebruik:
• Haas het die dag 'n plan gemaak en vir Jakkals uitoorlê.

Sinoniem:
• bedrieg
• flous
• fnuik
• kul
• mislei
• pypkan
• uitvang

Vertaling:
Engels: to outwit, outsmart, outmanoeuvre
Nederlands: troeven

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: diepbord
Volgende onderwerp: verborgenheid
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 05:37:33 MGT 2024