Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » diepte
diepte [boodskap #136397] Wo, 28 April 2021 11:57
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
diepte
Afbreking: diep•te


Selfstandige naamwoord: diepte
Meervoud: dieptes
Verkleinwoord: dieptetjie
Meervoud van verkleining: dieptetjies

Betekenis:
• Die mate waarin iets diep is; fisies ver van die bodem af.
• (figuurlik) Nie goedkoop of oppervlakkig nie.

Gebruik:
• Die swembad se diepte is twee meter.
• Dit kom uit die diepte van my hart!

Antoniem:
• hoogte

Afgelei:
• dieptebom
• dieptefilm
• dieptegang
• dieptehoek
• dieptelading
• dieptelyn
• dieptemaat
• dieptemeter
• dieptepeiling
• dieptepsigologie
• dieptesielkunde
• dieptestruktuur
• dieptetoets
• dieptevlak
• dieptevrees
• groefdiepte

Vertaling:
Engels: depth
Nederlands: diepte

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: diamantring
Volgende onderwerp: diepbord
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 05:45:58 MGT 2024