Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » diamantring
diamantring [boodskap #136396] Wo, 28 April 2021 11:05
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Diamantring.
'n Diamantring.
diamantring
Afbreking: di•a•mant•ring
Samestelling: diamant + ring


Selfstandige naamwoord: diamantring
Meervoud: diamantringe
Verkleinwoord: diamantringetjie
Meervoud van verkleining: diamantringetjies

Betekenis:
• 'n Ring met 'n diamant.

Gebruik:
• Toe hulle verloof raak, het hy vir haar 'n diamantring gegee.

Vertaling:
Engels: diamond ring
Nederlands: diamanten ring

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: deurblaai
Volgende onderwerp: diepte
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 05:24:38 MGT 2024