Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » deurblaai
deurblaai [boodskap #136395] Wo, 28 April 2021 10:31
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
deurblaai
Afbreking: deur•blaai
Samestelling: deur + blaai


Werkwoord: blaai deur, deurblaai
Verlede tyd: het deurgeblaai

Betekenis:
• Die bladsye (blaaie) van 'n boek omslaan (gewoonlik om oppervlakkig daarna te kyk).

Gebruik:
• Hy het die boek deurgeblaai om na die prentjies te kyk.

Sinoniem:
• rondblaai
• snuffel

Afgelei:
• deurblaaier

Vertaling:
Engels: to page through, leaf through
Nederlands: doorbladeren

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: mensvreter
Volgende onderwerp: diamantring
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 05:33:30 MGT 2024