Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » mensvreter
mensvreter [boodskap #136394] Wo, 28 April 2021 09:23
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
mensvreter
Afbreking: mens•vre•ter
Samestelling: mens + vreter


Selfstandige naamwoord: mensvreter
Meervoud: mensvreters
Verkleinwoord: mensvretertjie
Meervoud van verkleining: mensvretertjies

Betekenis:
• 'n Dier of monster wat mense eet.

Gebruik:
• Die witdoodshaai het 'n reputasie as 'n mensvreter, hoewel mense nie sy verkose prooi is nie.

Afgelei:
• mensvreterhaai
• mensvreterleeu
• mensvretery

Verwant:
• kannibaal
• zombie

Vertaling:
Engels: man-eater
Nederlands: mensenvreter

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: metgesel
Volgende onderwerp: deurblaai
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 05:45:02 MGT 2024