Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » struikelblok
struikelblok [boodskap #136391] Di, 27 April 2021 19:52
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
struikelblok
Afbreking: strui•kel•blok
Samestelling: struikel + blok
Uitspraak: /ˈstrœi̯.kəlˌblɔk/


Selfstandige naamwoord: struikelblok
Meervoud: struikelblokke
Verkleinwoord: struikelblokkie
Meervoud van verkleining: struikelblokkies

Betekenis:
• 'n Obstruksie waaroor mens kan struikel, of figuurlik, 'n hindernis wat oorkom moet word.

Gebruik:
• Geen struikelblok is te groot om te oorkom nie.

Sinoniem:
• belemmering
• beperking
• haakplek
• hindernis
• knelpunt
• komplikasie
• moeilikheid
• obstruksie
• ontmoediging
• padblokkade
• probleem
• sanksie
• swarigheid
• versperring

Vertaling:
Engels: stumbling block
Nederlands: struikelblok

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: fnuik
Volgende onderwerp: grynslag
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 05:46:21 MGT 2024