Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » Amerikaner
Amerikaner [boodskap #136389] Di, 27 April 2021 18:40
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Amerikaner
Afbreking: A•me•ri•ka•ner
Uitspraak: /a.mɪə̯.riˈkɑː.nər/


Selfstandige naamwoord: Amerikaner
Meervoud: Amerikaners
Verkleinwoord: Amerikanertjie
Meervoud van verkleining: Amerikanertjies

Betekenis:
• Inwoner of burger van Amerika, meestal die Verenigde State van Amerika in besonder.

Gebruik:
• Sy is verlief op 'n Amerikaner.

Verwant:
• Amerikaans
• amerikanisme

Vertaling:
Engels: American
Nederlands: Amerikaan

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: Deen
Volgende onderwerp: fnuik
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 05:30:04 MGT 2024