Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » hutspot
hutspot [boodskap #136384] Di, 27 April 2021 11:50
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
hutspot
Afbreking: huts•pot


Selfstandige naamwoord: hutspot
Meervoud: hutspotte
Verkleinwoord: hutspotjie
Meervoud van verkleining: hutspotjies

Betekenis:
• Gereg van vleis en groente wat saam gekook is, of in Nederland, 'n gereg van aartappels, wortels en uie.
• (figuurlik) 'n Deurmekaarspul van dinge wat saamgegooi is.

Gebruik:
• Ons het lanklaas 'n lekker hutspot vir aandete gehad.
• Hoe verwerk 'n mens so 'n hutspot van skuldgevoelens?

Sinoniem:
• allegaartjie
• deurmekaarspul
• mengelmoes
• sameraapsel

Vertaling:
Engels: hotchpotch, hotch-potch; melting pot
Frans: hochepot
Nederlands: hutspot

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: forel
Volgende onderwerp: windspoed
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 05:51:37 MGT 2024