Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » forel
forel [boodskap #136383] Di, 27 April 2021 09:41
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Bruinforel.
'n Bruinforel.
forel
Afbreking: fo•rel


Selfstandige naamwoord: forel
Meervoud: forelle
Verkleinwoord: forelletjie
Meervoud van verkleining: forelletjies

Betekenis:
• 'n Salmagtige varswatervis.

Gebruik:
• Die forel is as hengelvis na Suid-Afrika ingevoer, omdat daar min inheemse hengelspesies in Suid-Afrika se riviere is.

Hiponiem:
• beekforel
• bruinforel
• reënboogforel

Afgelei:
• forelbroeiery
• forelkwekery
• forelslaai
• forelstok
• forelvlieg
• forelwater
• forelle-eier
• forellefuik
• forellehengelaar
• forellenet
• forelleteelt
• forellevangs

Vertaling:
Engels: trout
Nederlands: forel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: varkblom
Volgende onderwerp: hutspot
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 04:45:05 MGT 2024