Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kwab
kwab [boodskap #136378] Ma, 26 April 2021 20:32
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
kwab
Afbreking: kwab


Selfstandige naamwoord: kwab
Meervoud: kwabbe
Verkleinwoord: kwabbetjie
Meervoud van verkleining: kwabbetjies

Betekenis:
• 'n Gedeelte van 'n orgaan wat in dele opgedeel is, soos 'n segment van 'n long, lewer, die harsings, ens.
• 'n Sagte massa vet of vleis (tipies aan die keel of wange).

Gebruik:
• Die X-straalfoto toon konsolidasie in die regter long se onderste kwab.
• Die kwab moet sjirurgies verwyder word.

Sinoniem:
• lel
• lob

Afgelei:
• agterkwab
• keelkwab
• kwabbig
• kwabuitsnyding
• onderkwab
• vetkwab
• voorkwab

Vertaling:
Engels: flap; lobe
Nederlands: kwab

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: lyfstraf
Volgende onderwerp: glibberig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 04:30:38 MGT 2024