Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vooruitloop
vooruitloop [boodskap #136367] Ma, 26 April 2021 12:31
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
vooruitloop
Afbreking: voor•uit•loop
Samestelling: vooruit + loop


Werkwoord: loop vooruit, vooruitloop
Verlede tyd: het vooruitgeloop

Betekenis:
• Voor die ander uitloop.
• (figuurlik) Haastig optree, of iets voortydig laat gebeur.

Gebruik:
• Miskien kan julle vooruitloop om te kyk of die pad begaanbaar is.
• Pasop dat jou sondes jou nie vooruitloop na die oordeel toe nie.

Sinoniem:
• antisipeer
• inlei
• lei
• voorafgaan
• voorgaan
• voorloop
• voorspel
• voorspring
• vooruitgaan

Vertaling:
Engels: to walk ahead of; to anticipate
Nederlands: vooruitlopen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vindingrykheid
Volgende onderwerp: wegskram
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 04:39:26 MGT 2024