Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vername
vername [boodskap #136362] Ma, 26 April 2021 09:18
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
vername
Afbreking: ver•na•me


Byvoeglike naamwoord: vernaam
Vergrotende trap: vernamer
Oortreffende trap: vernaamste
Attributief: vername

Betekenis:
• Attributiewe vorm van vernaam (van groter belang; hoog in aansien).

Gebruik:
• 'n Erewag word vir die vername gas opgestel.

Sinoniem:
• belangrike
• gesiene
• merkwaardige
• noemenswaardige

Vertaling:
Engels: distinguished, important
Nederlands: voornamer

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vermoeiend
Volgende onderwerp: veroorloof
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 04:36:13 MGT 2024