Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » verknog
verknog [boodskap #136359] Ma, 26 April 2021 08:09
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
verknog
Afbreking: ver•knog


Byvoeglike naamwoord: verknog
Vergrotende trap: verknogter
Oortreffende trap: verknogste
Attributief: verknogte

Betekenis:
• Wat emosioneel geheg of toegewy is aan.

Gebruik:
• Die dogtertjie is verknog aan haar beertjie.

Sinoniem:
• aanhanklik
• gebonde
• geheg
• getrou
• liefderyk
• liefderik
• lojaal
• toegewyd

Afgelei:
• verknogtheid

Vertaling:
Engels: emotionally attached, devoted
Nederlands: verknocht

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: verhelder
Volgende onderwerp: verkwisting
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 04:48:01 MGT 2024