Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » verhelder
verhelder [boodskap #136358] Ma, 26 April 2021 07:51
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
verhelder
Afbreking: ver•hel•der
Samestelling: ver- + helder


Werkwoord: verhelder
Verlede tyd: het verhelder

Betekenis:
• Om iets helderder of meer sigbaar te maak.
• (figuurlik) Verduidelik of duideliker maak.
• (figuurlik) Opvrolik.

Gebruik:
• Die flikkerende kersliggies verhelder die vertrek.
• Leestekens help om die sinstruktuur van geskrewe teks te verhelder.
• Haar gesig verhelder toe sy haar ma sien.

Sinoniem:
• belig
• beskyn
• bestraal
• illumineer
• lig
• ooptrek
• ophelder
• opklaar
• opvrolik
• verduidelik
• verlig

Antoniem:
• verdof

Afgelei:
• verheldering

Vertaling:
Engels: to illuminate; clarify, explain, elucidate; brighten
Nederlands: verhelderen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vergryp
Volgende onderwerp: verknog
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 04:37:06 MGT 2024