Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » tussenwêreld
tussenwêreld [boodskap #136353] So, 25 April 2021 16:13
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
tussenwêreld
Afbreking: tus•sen•wê•reld
Samestelling: tussen + wêreld


Selfstandige naamwoord: tussenwêreld
Meervoud: tussenwêrelde
Verkleinwoord: tussenwêreldjie
Meervoud van verkleining: tussenwêreldtjies

Betekenis:
• 'n Werklikheid of toestand wat tussen twee ander werklikhede of toestande bestaan.

Gebruik:
• Vandag bevind Afrikaans homself in 'n vreemde tussenwêreld tussen die mistiek van Afrika en die ordelikheid en doeltreffendheid van Europa.

Sinoniem:
• middelwêreld

Vertaling:
Engels: middle world
Nederlands: middenwereld

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: tirade
Volgende onderwerp: uitkalwe
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 04:33:55 MGT 2024