Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » stellig
stellig [boodskap #136347] Sa, 24 April 2021 19:44
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
stellig
Afbreking: stel•lig


Byvoeglike naamwoord: stellig
Vergrotende trap: stelliger
Oortreffende trap: stelligste
Attributief: stellige

Betekenis:
• Met volle oortuiging; sonder twyfel.

Gebruik:
• Leonardo da Vinci was stellig die grootste gees van die Renaissance.

Sinoniem
• allesins
• bepaald
• definitief
• gewis
• ongetwyfeld
• sekerlik
• verreweg
• verseker
• volstrek
• voorwaar

Afgelei:
• stelligheid

Vertaling:
Engels: emphatic, certain, sure
Nederlands: stellig

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: soliditeit
Volgende onderwerp: stilswye
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 04:26:18 MGT 2024