Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » prul
prul [boodskap #136343] Sa, 24 April 2021 10:27
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
prul
Afbreking: prul


Selfstandige naamwoord: prul
Meervoud: prulle
Verkleinwoord: prulletjie
Meervoud van verkleining: prulletjies

Betekenis:
• Iets wat niks werd is nie, veral waardelose kuns of geskrif.

Gebruik:
• Ek gaan nie hierdie sensasionele prul lees nie.

Sinoniem:
• afskeepwerk
• bog
• gemors
• nonsens
• knoeiwerk
• rommel
• snert

Afgelei:
• prulagtig
• pruldier
• pruldigter
• prullerig
• prulmotor
• prulskrywer
• prulwerk

Vertaling:
Engels: rubbish, trash, junk, dud
Nederlands: prul

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: pruil
Volgende onderwerp: selfbedrog
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 04:26:28 MGT 2024