Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » pruil
pruil [boodskap #136342] Sa, 24 April 2021 10:19
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
pruil
Afbreking: pruil


Werkwoord: pruil
Verlede tyd: het gepruil

Betekenis:
• Dikmond en nukkerig wees; die lippe trek asof jy dikbek is.

Gebruik:
• Sy sit in die hoek en pruil omdat sy nie haar sin kan kry nie.

Sinoniem:
• knies
• knor
• mok

Afgelei:
• pruilerig
• pruilmond

Vertaling:
Engels: to pout
Nederlands: pruilen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: preuts
Volgende onderwerp: prul
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 04:37:21 MGT 2024