Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » noodgedwonge
noodgedwonge [boodskap #136331] Vr, 23 April 2021 15:29
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
noodgedwonge
Afbreking: nood•ge•dwon•ge


Bywoord: noodgedwonge

Betekenis:
• Deur omstandighede gedwing (om iets teen jou wil te doen of te los).

Gebruik:
• Ek moes noodgedwonge apteek toe jaag om medisyne te koop.

Sinoniem:
• noodsaaklikerwyse
• noodwendig
• onvermydelik
• onwillig

Vertaling:
Engels: out of necessity, forced
Nederlands: noodgedwongen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: newel
Volgende onderwerp: omskep
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 04:31:32 MGT 2024