Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » buitestander
buitestander [boodskap #136326] Do, 22 April 2021 19:58
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
buitestander
Afbreking: bui•te•stan•der


Selfstandige naamwoord: buitestander
Meervoud: buitestanders
Verkleinwoord: buitestandertjie
Meervoud van verkleining: buitestandertjies

Betekenis:
• Iemand wat nie aan die groep/kliek behoort nie.

Gebruik:
• Dit was nie 'n buitestander wat Jesus verraai het nie, maar een van sy apostels.

Wisselvorm:
• buitestaander

Vertaling:
Engels: outsider
Nederlands: buitenstaander

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: masiet
Volgende onderwerp: sonnet
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 04:34:36 MGT 2024