Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » onwrikbaar
onwrikbaar [boodskap #136318] Wo, 21 April 2021 15:05
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
onwrikbaar
Afbreking: on•wrik•baar


Byvoeglike naamwoord: onwrikbaar
Attributief: onwrikbare

Betekenis:
• Wat vas staan en nie omgestoot kan word nie, dikwels figuurlik, wat nie van stryk gebring kan word nie.

Gebruik:
• Ons glo onwrikbaar dat die korrupsie wat die land lamlê oopgevlek en uitgewis moet word.

Sinoniem:
• bestendig
• ferm
• ingewortel
• koersvas
• konsekwent
• meedoënloos
• onbeweeglik
• onbuigsaam
• onomstootlik
• onveranderlik
• onversetlik
• onwankelbaar
• pal
• paalvas
• rotsvas
• standvastig
• steeks
• stoer
• vasberade

Afgelei:
• onwrikbaarheid

Vertaling:
Engels: unshakeable, steadfast
Nederlands: onwrikbaar

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: klanknabootsing
Volgende onderwerp: geduld
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 04:38:41 MGT 2024