Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » legitimeer
legitimeer [boodskap #136311] Di, 20 April 2021 18:57
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
legitimeer
Afbreking: le•gi•ti•meer


Werkwoord: legitimeer
Verlede tyd: het gelegitimeer

Betekenis:
• Om iets goed te keur of wettig te verklaar.

Gebruik:
• Dit lyk of die huidige regering slegs verkiesings uitroep om hulself de jure te legitimeer.

Sinoniem:
• bekragtig
• goedkeur
• regverdig
• wettig

Antoniem:
• delegitimeer

Verwant:
• legitiem
• legitimasie

Vertaling:
Engels: to legitimize
Nederlands: legitimeren

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: eponiem
Volgende onderwerp: loket
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 04:38:18 MGT 2024