Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » eponiem
eponiem [boodskap #136310] Di, 20 April 2021 18:21
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
eponiem
Afbreking: e•po•niem


Selfstandige naamwoord: eponiem
Meervoud: eponieme
Verkleinwoord: eponiempie
Meervoud van verkleining: eponiempies

Betekenis:
• 'n Woord wat deur 'n eienaam gevorm is.

Gebruik:
• Morsekode is 'n eponiem omdat dit na die uitvinder daarvan, Samuel Morse, vernoem is.

Sinoniem:
• naamgewer
• vernoemde

Afgelei:
• eponimies

Vertaling:
Engels: eponym
Nederlands: eponiem

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: leedvermaak
Volgende onderwerp: legitimeer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 04:36:50 MGT 2024