Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » gramskap
gramskap [boodskap #136292] So, 18 April 2021 09:09
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19514
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
gramskap
Afbreking: gram•skap


Selfstandige naamwoord: gramskap
Meervoud: gramskappe

Betekenis:
• 'n Heftige versteurdheid.

Gebruik:
• Smuts het die gramskap van baie Afrikaners op die hals gehaal toe hy besluit het dat Jopie Fourie tereggestel moet word.

Sinoniem:
• boosheid
• ergernis
• gebelgdheid
• geïrriteerdheid
• grimmigheid
• kwaadheid
• raserny
• toorn
• waansin
• woede
• wrewel
• wraaklus

Vertaling:
Engels: anger, wrath, ire
Nederlands: gramschap

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: geradbraak
Volgende onderwerp: grotendeels
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Jul 05 18:35:58 MGT 2024