Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » geneë
geneë [boodskap #136290] So, 18 April 2021 08:16
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19486
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
geneë
Afbreking: ge•ne•ë


Byvoeglike naamwoord: geneë
Vergrotende trap: meer geneë
Oortreffende trap: mees geneë
Attributief: geneë

Betekenis:
• Wat lus is om iets te doen of daartoe geneig is.
• Wat iemand gunstig gesind is.

Gebruik:
• Die winkelassistent wat nie juis geneë om my te help nie.
• Sy was hom meer geneë as sy eie familie.

Sinoniem:
• geneig
• gesind
• gewillig
• welwillend

Afgelei:
• geneentheid

Verwant:
• toegeneë

Vertaling:
Engels: ready, prepared; inclined, predisposed
Nederlands: genegen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: gebelg
Volgende onderwerp: geradbraak
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jul 01 09:26:48 MGT 2024