Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » AFRIKAANS EN ENGELS
AFRIKAANS EN ENGELS [boodskap #13580] Sa, 28 Maart 1998 00:00 na volgende boodskap
Frikkie Potgieter[2]  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter[2]
Boodskappe: 439
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
Almal lees culture S.A. en Culture S.A. Afrikaans.

Verstaan sommige van julle nie die verskil nie.
GAAN PLAAS JULLE ENGELSE BRIEWE ASSEBLIEF IN DIE ENGELSE NUUSGROEP

Ons sal daar ook antwoord.
Groete
Frikkie
Re: AFRIKAANS EN ENGELS [boodskap #13606 is 'n antwoord op boodskap #13580] So, 29 Maart 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
rsa...@intekom.co.za (Frikkie) writes: > Almal lees culture S.A. en Culture S.A. Afrikaans.
>
> Verstaan sommige van julle nie die verskil nie.
> GAAN PLAAS JULLE ENGELSE BRIEWE ASSEBLIEF IN DIE ENGELSE NUUSGROEP
>
> Ons sal daar ook antwoord.
> Groete
> Frikkie
>

Verstaan jy nie die verskil
tussen Engels en Afrikaans
nie. Verander jou kubernaam,
rsaboy. Wat van die lekker
Afrikaanse naam "penkop" -
so pen...@intekom.co.za
Handhaaf Afrikaans, rsaboy.

Van een van die penkoppe
uit die Derde Boere-oorlog.
Ons trek op teen julle.
Sien hoe kom ons oor die
kuberrante.
Re: AFRIKAANS EN ENGELS [boodskap #13623 is 'n antwoord op boodskap #13580] Ma, 30 Maart 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ding!  is tans af-lyn  Ding!
Boodskappe: 320
Geregistreer: Desember 1997
Karma: 0
Senior Lid
Nico wrote:
>
> | Van een van die penkoppe
> | uit die Derde Boere-oorlog.
> | Ons trek op teen julle.
> | Sien hoe kom ons oor die
> | kuberrante.
> |
>
> ... om van te kots .....

Gaan nogal donders snaaks wees - die penkoppe en ou anties met kappies
wat met 'n Canadian Twang 'n boereoorlog kom veg. Wonder hoe klink die
ou antie - afrikaans met 'n kanadese aksent?
Re: AFRIKAANS EN ENGELS [boodskap #13624 is 'n antwoord op boodskap #13580] Ma, 30 Maart 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Nico  is tans af-lyn  Nico
Boodskappe: 259
Geregistreer: Februarie 1998
Karma: 0
Senior Lid
| Van een van die penkoppe
| uit die Derde Boere-oorlog.
| Ons trek op teen julle.
| Sien hoe kom ons oor die
| kuberrante.
|

... om van te kots .....
Re: AFRIKAANS EN ENGELS [boodskap #13645 is 'n antwoord op boodskap #13580] Di, 31 Maart 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jean[1]  is tans af-lyn  Jean[1]
Boodskappe: 6
Geregistreer: Maart 1998
Karma: 0
Junior Lid
Iemand onthou darem nog die 'Pig'. Nou is daar (net) 'n Spur waar die
Pig eers was. Ongelukkug het ek bietjie later as die sestigs daar 'n mout
drankie gaan
geniet, so ek het nie al die nonsens ervaar nie.

Groete

Jean

Leendert van Oostrum wrote in message ...
>
> @igs.net wrote in message ...
>
>> Van een van die penkoppe
>> uit die Derde Boere-oorlog.
>> Ons trek op teen julle.
>> Sien hoe kom ons oor die
>> kuberrante.
>
>
> Jy het 'n reality check nodig, Gloudina. Jou opmerkings is besig om al meer
> en meer wêreldvreemd te raak.
>
> 'n Mens sou jou miskien meer ernstig kom opneem as jy dit sou waag om jou
> gevegsvaandel te gaan hys in die Volkstaatposlys.
>
> Maar daarvoor is jy duidelik gans te bang. Selfs hier is jy te chicken om
> duidelike vrae te antwoord wat aan jou gestel word. Jy kraam net aanmekaar
> vae beskuldigings en wreedklinkende maar inhoudlose skelname uit. Die soort
> goed wat mens in die sestigerjare na elfuur in die aand in die kroeg van die
> Pig & Whistle onder die Ikeystudente kon hoor.
>
> Vriendelike groete, Leendert
>
Re: AFRIKAANS EN ENGELS [boodskap #13685 is 'n antwoord op boodskap #13580] Wo, 01 April 1998 00:00 Na vorige boodskap
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
@igs.net wrote in message ...

> Van een van die penkoppe
> uit die Derde Boere-oorlog.
> Ons trek op teen julle.
> Sien hoe kom ons oor die
> kuberrante.

Jy het 'n reality check nodig, Gloudina. Jou opmerkings is besig om al meer
en meer wêreldvreemd te raak.

'n Mens sou jou miskien meer ernstig kom opneem as jy dit sou waag om jou
gevegsvaandel te gaan hys in die Volkstaatposlys.

Maar daarvoor is jy duidelik gans te bang. Selfs hier is jy te chicken om
duidelike vrae te antwoord wat aan jou gestel word. Jy kraam net aanmekaar
vae beskuldigings en wreedklinkende maar inhoudlose skelname uit. Die soort
goed wat mens in die sestigerjare na elfuur in die aand in die kroeg van die
Pig & Whistle onder die Ikeystudente kon hoor.

Vriendelike groete, Leendert
Vorige onderwerp: Crunchie
Volgende onderwerp: Die probleem
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 16 10:35:58 MGT 2024