Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » nog steeds dieselfde
nog steeds dieselfde [boodskap #13620] Ma, 30 Maart 1998 00:00 na volgende boodskap
netship  is tans af-lyn  netship
Boodskappe: 1
Geregistreer: Maart 1998
Karma: 0
Junior Lid
Ek het nou vir omtrent 'n maand nie na die Ng gekyk nie - en stilweg
gehoop dat die patetiese Gloudina in die tyd al wyser sou word - nou
sien ek dis nog steeds dieselfde.

Hullo Nico - bly om te sien jy's nog hier.

Gloudina - nog steeds nie die GUTS om vir 'n slag te vertel oor jou
wonderlike dinge wat jy gedoen het vir RSA nie ne. Lyk my jou medikasie
moet hersien word, miskien moet jy begin met 'n dosis elke uur en dat
sommer 'n dubbel voor jy hier begin op die NG.

Wat is al die Engels wat nou hier verskyn ??
Re: nog steeds dieselfde [boodskap #13621 is 'n antwoord op boodskap #13620] Ma, 30 Maart 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
netship writes: >

> Gloudina - nog steeds nie die GUTS om vir 'n slag te vertel oor jou
> wonderlike dinge wat jy gedoen het vir RSA nie ne.

Nog 'n bom wat onplof word in die
gevegte van die Derde Vryheidsoorlog.

En nee, ek is nie soos al die eks-
apartheidsvarkies wat nou mooi uit-
eensit hoe pragtig hulle in die
nuwe RSA inpas nie. Solank as 'n
mens maar nie teveel vrae vra oor
die verlede nie. Terwyl ek in SA
was, het ek my plig gedoen. Vir
kinders (meestal swart) skoolgehou
en gehoop dat reg en geregtigheid
eendag sou geskied. En toe het dit.
Gebede word soms verhoor. Veral
Beyers Naude s'n.
Re: nog steeds dieselfde [boodskap #13643 is 'n antwoord op boodskap #13620] Di, 31 Maart 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Reuben Adolf Aldum  is tans af-lyn  Reuben Adolf Aldum
Boodskappe: 27
Geregistreer: Maart 1996
Karma: 0
Junior Lid
wrote:

> netship writes: >

>> Gloudina - nog steeds nie die GUTS om vir 'n slag te vertel oor jou
>> wonderlike dinge wat jy gedoen het vir RSA nie ne.

Terwyl ek in SA
> was, het ek my plig gedoen. Vir
> kinders (meestal swart) skoolgehou
> en gehoop dat reg en geregtigheid
> eendag sou geskied. En toe het dit.
> Gebede word soms verhoor. Veral
> Beyers Naude s'n.

Jy het gehoop dat reg en geregtigheid moet geskied? H.Jackson Jr,
skryf: "That's true to the degree that we hope and do little else.
Hope is not a resting place but a starting point. WORK and hope, but
don't hope more than you work."
Re: nog steeds dieselfde [boodskap #13683 is 'n antwoord op boodskap #13620] Wo, 01 April 1998 00:00 Na vorige boodskap
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
@igs.net wrote in message ...
> netship writes: >
>
>> Gloudina - nog steeds nie die GUTS om vir 'n slag te vertel oor jou
>> wonderlike dinge wat jy gedoen het vir RSA nie ne.
>
> Nog 'n bom wat onplof word in die
> gevegte van die Derde Vryheidsoorlog.
>
> En nee, ek is nie soos al die eks-
> apartheidsvarkies wat nou mooi uit-
> eensit hoe pragtig hulle in die
> nuwe RSA inpas nie. Solank as 'n
> mens maar nie teveel vrae vra oor
> die verlede nie.

Maar jy bly maar baie skugter oor jou eie heldedade, nie waar nie?

> Terwyl ek in SA
> was, het ek my plig gedoen. Vir
> kinders (meestal swart) skoolgehou
> en gehoop dat reg en geregtigheid
> eendag sou geskied.

En nadat jy uit Suid-Afrika weggehol het - soos jy dit stel? Al daardie
dekades?

> En toe het dit.

En nou maak jy asof jy dit persoonlik teweeggebring het?

Nou sit jy soos 'n ongerehabiliteerde Vietnam Vet in die kroeg en verkoop
hersenskimme dat ander se heldedade jou eie was?

En al die tyd was jy eintlik 'n draft dodger!

Sies, man! Dis pateties.

Ek dink iemand soos PW Botha self het meer gedoen as jy om reg en
geregtigheid te laat geskied - het 'n groter deel bygedra tot daardie dinge
wat goed is van die NSA.

Vriendelike groete, Leendert
Vorige onderwerp: Die Wie is Wie van Afrikaners
Volgende onderwerp: FW EERS MY LAND EN TOE SY VROU WIE IS VOLGENDE
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jul 01 09:40:19 MGT 2024