Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » nepotisme
nepotisme [boodskap #136184] So, 04 April 2021 11:56
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20227
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
nepotisme
Afbreking: ne•po•tis•me


Selfstandige naamwoord: nepotisme
Meervoud:

Betekenis:
• Die onregmatige begunstiging van familie en vriende (soos met die toekenning van poste en kontrakte).

Gebruik:
• Pous Johannes XXII het homself skaamteloos aan nepotisme skuldig gemaak deur kerklike ampte aan sy vriende en verwate toe te ken.

Sinoniem:
• baantjies vir boeties

Vertaling:
Engels: nepotism
Nederlands: nepotisme

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bekruip
Volgende onderwerp: bemors
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 17:47:31 MGT 2024