Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » angelier
angelier [boodskap #136166] Vr, 02 April 2021 21:10
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Angelier.
'n Angelier.
angelier
Afbreking: an•ge•lier


Selfstandige naamwoord: angelier
Meervoud: angeliere
Verkleinwoord: angeliertjie
Meervoud van verkleining: angeliertjies

Betekenis:
• 'n Soort blom, Dianthus caryophyllus.

Gebruik:
• Hy het vir sy meisie 'n bos angeliere gekoop.

Vertaling:
Engels: carnation, clove pink
Nederlands: angelier, anjelier

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: agtermekaar
Volgende onderwerp: apteekster
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 06:44:04 MGT 2024