Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » afkap
afkap [boodskap #136160] Vr, 02 April 2021 16:54
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
afkap
Afbreking: af•kap
Samestelling: af + kap


Werkwoord: kap af, afkap
Verlede tyd: het afgekap

Betekenis:
• Wegneem of in twee deel deur te kap.
• 'n Woord oor twee lyne skryf.

Gebruik:
• Ons gaan die boom met 'n byl afkap.
• 'n Mens kan nie 'n woord sommer op enige plek afkap nie.

Spreekwoord:
• As dit so is, laat ek my kop afkap. [Ek glo dit glad nie.]

Sinoniem:
• afbeitel
• afhak
• afsny
• kap
• neervel
• omkap
• vel
• verkort
• wegslaan

Afgelei:
• afkapper
• afkappery
• afkapping

Vertaling:
Engels: to chop off, cut down, truncate
Nederlands: afkappen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: afgrond
Volgende onderwerp: afrig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 06:41:33 MGT 2024