Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » aanpas
aanpas [boodskap #136151] Vr, 02 April 2021 08:32
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
aanpas
Afbreking: aan•pas
Samestelling: aan + pas


Werkwoord: pas aan, aanpas
Verlede tyd: het aangepas

Betekenis:
• Aantrek om te kyk of iets pas.
• Om na gelang van behoefte of omstandighede te verander.

Gebruik:
• Dit is 'n mooi rok, maar ek dink jy moet dit aanpas voordat jy dit koop.
• Die plaasjapie kon nie by die stadslewe aanpas nie.

Sinoniem:
• aantrek
• adapteer
• akkommodeer
• herskik
• inpas
• inrig
• modifiseer
• pas
• pasmaak
• probeer
• verstel

Afgelei:
• aanpasbaar
• aanpaskamer
• aanpasser
• aanpassing
• aanpassingsvermoë
• aanpasvertrek

Vertaling:
Engels: to fit, try on; adapt, adjust
Nederlands: aanpassen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: aanjaag
Volgende onderwerp: aanstap
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 06:32:05 MGT 2024