Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » aanbrand
aanbrand [boodskap #136148] Vr, 02 April 2021 07:51
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
aanbrand
Afbreking: aan•brand
Samestelling: aan + brand


Werkwoord: brand aan, aanbrand
Verlede tyd: het aangebrand

Betekenis:
• Deur te veel hitte aan die boom van 'n kastrol vassit.

Gebruik:
• Gooi water by die aartappels sodat dit nie aanbrand nie.

Sinoniem:
• brand
• vasbrand
• verbrand

Afgelei:
• aanbrandsel

Vertaling:
Engels: to burn, stick to pan, scorch
Nederlands: aanbranden

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: aanbou
Volgende onderwerp: aandra
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 06:25:00 MGT 2024