Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » arbeidsmark
arbeidsmark [boodskap #136146] Wo, 31 Maart 2021 19:58
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
arbeidsmark
Afbreking: ar•beids•mark
Samestelling: arbeid + -s- + mark


Selfstandige naamwoord: arbeidsmark
Meervoud: arbeidsmarkte

Betekenis:
• Die versameling van werksgeleenthede in 'n ekonomie waarom werknemers meeding.

Gebruik:
• Dit lyk toenemend of leerders nie voldoende toegerus is om die arbeidsmark te betree nie.

Vertaling:
Engels: job market, labor market
Nederlands: arbeidsmarkt

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: skaapram
Volgende onderwerp: aanbou
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 06:50:24 MGT 2024