Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » spysverteringskanaal
spysverteringskanaal [boodskap #136140] Wo, 31 Maart 2021 17:20
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Die spysverteringskanaal.
Die spysverteringskanaal.
spysverteringskanaal
Afbreking: spys•ver•te•rings•ka•naal
Samestelling: spysvertering + -s- + kanaal


Selfstandige naamwoord: spysverteringskanaal
Meervoud: spysverteringskanale
Verkleinwoord: spysverteringskanaaltjie
Meervoud van verkleining: spysverteringskanaaltjie

Betekenis:
• Die aaneenskakeling van buise en holtes in die liggaam waarin spysvertering plaasvind.

Gebruik:
• Naas voedsel neem die spysverteringskanaal ook stowwe op wat nie direk energie lewer nie, soos water, soute en vitamienes.

Sinoniem:
• maagdermkanaal
• spysverteringstelsel

Vertaling:
Engels: digestive tract
Nederlands: spijsverteringskanaal

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: gedwonge
Volgende onderwerp: kerrie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 06:52:22 MGT 2024