Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » gedwonge
gedwonge [boodskap #136139] Wo, 31 Maart 2021 15:28
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
gedwonge
Afbreking: ge•dwon•ge


Byvoeglike naamwoord: gedwonge
Vergrotende trap: gedwongener
Oortreffende trap: gedwongenste
Intensief: noodgedwonge

Betekenis:
• Wat gedwing word en geen keuse bied nie.

Gebruik:
• Het 'n regering die reg om gedwonge inentings te implementeer om aansteeklike siektes uit te roei?

Sinoniem:
• geforseer
• genoodsaak
• genoop
• onvrywillig
• verplig

Antoniem:
• vrywillig

Afgelei:
• gedwongenheid

Vertaling:
Engels: enforced, compulsory, forcible
Nederlands: gedwonge

Nota:
• Sterk verlede deelwoord van dwing.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

Vorige onderwerp: kaia
Volgende onderwerp: spysverteringskanaal
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 06:49:42 MGT 2024