Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kaia
kaia [boodskap #136138] Wo, 31 Maart 2021 15:02
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
kaia
Afbreking: kai•a


Selfstandige naamwoord: kaia
Meervoud: kaias
Verkleinwoord: kaiatjie
Meervoud van verkleining: kaiatjies

Betekenis:
• 'n Nederige, meestal armsalige, woning of hut.

Gebruik:
• Groete van kaia tot iglo.

Sinoniem:
• krotwoning
• pandok
• plakkershuis
• stroois

Vertaling:
Engels: khaya
Nederlands: sloppenwijk woning

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: leuning
Volgende onderwerp: gedwonge
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 06:45:16 MGT 2024