Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » opponent
opponent [boodskap #136134] Wo, 31 Maart 2021 13:38
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
opponent
Afbreking: op•po•nent


Selfstandige naamwoord: opponent
Meervoud: opponente
Verkleinwoord: opponentjie
Meervoud van verkleining: opponentjies

Betekenis:
• Persoon of groep wat in 'n wedywering teengestaan of geopponeer word.

Gebruik:
• Ons span kom môre teen 'n gedugte en waardige opponent te staan.

Sinoniem:
• antagonis
• mededinger
• opposisie
• teenparty
• teenspeler
• teenstander
• teëparty
• teëstander
• vyand
• wederparty

Vertaling:
Engels: opponent, adversary, antagonist
Nederlands: opponent

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: banjo
Volgende onderwerp: waterslang
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 06:49:35 MGT 2024