Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » versleg
versleg [boodskap #136129] Di, 30 Maart 2021 17:57
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
versleg
Afbreking: ver•sleg
Samestelling: ver- + sleg
Uitspraak: /fərˈslɛχ/


Werkwoord: versleg
Verlede tyd: het versleg
Teenwoordige deelwoord: verslegtende

Betekenis:
• Slegter maak of word; minder goed uitdraai.

Gebruik:
• Ten spyte van volgehoue pogings om die man se lewe te red, het se toestand vinnig versleg.

Sinoniem:
• agteruitgaan
• degenereer
• vererger
• verswak

Antoniem:
• verbeter

Vertaling:
Engels: to worsen, deteriorate
Nederlands: verslechten

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vloermoer
Volgende onderwerp: stilstuipe
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 06:48:55 MGT 2024