Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » animasie
animasie [boodskap #136125] Di, 30 Maart 2021 13:44
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
animasie
Afbreking: a•ni•ma•sie


Selfstandige naamwoord: animasie
Meervoud: animasies
Verkleinwoord: animasietjie
Meervoud van verkleining: animasietjies

Betekenis:
• Die illusie van beweging wat geskep word deur 'n reeks beelde vinnig na mekaar te flits.

Gebruik:
• Die fotograaf neem elke aand 'n foto van die maan om 'n animasie van die maanfases saam te stel.

Afgelei:
• 3D-animasie
• animasiekunstenaar
• animasierolprent
• rekenaaranimasie

Vertaling:
Engels: animation
Nederlands: animatie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: poesaka
Volgende onderwerp: formidabel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 06:47:59 MGT 2024