Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » poesaka
poesaka [boodskap #136124] Di, 30 Maart 2021 12:27
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
poesaka
Afbreking: poe•sa•ka


Selfstandige naamwoord: poesaka
Meervoud: poesakas

Betekenis:
• (ongewoon) 'n Voorwerp wat 'n mens geërf het.

Gebruik:
• Ons moet die poesaka van ons voorvaders vir ons nageslag bewaar.

Sinoniem:
• erfenis
• erfstuk
• familiestuk

Vertaling:
Engels: heirloom, family piece
Nederlands: poesaka

Nota:
• Van Maleis.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vanielje
Volgende onderwerp: animasie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 06:46:43 MGT 2024