Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vanielje
vanielje [boodskap #136123] Di, 30 Maart 2021 09:51
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Vanielje
Vanielje
Vanielje
Vanielje
vanielje
Afbreking: va•niel•je


Selfstandige naamwoord: vanielje
Meervoud: vanieljes

Betekenis:
• Geurmiddel van die peule van die vanieljeplant.
• Die tropiese orgideë en klimplant, Vanilla planifolia.

Gebruik:
• Roer 'n teelepel vanielje by.
Vanielje is die tweede duurste spesery na saffraan, omdat dit so arbeidsintensief is om te kweek.

Afgelei:
• vanieljegeursel
• vanieljekoek
• vanieljeplant
• vanieljepeul
• vanieljepoeding
• vanieljeroomys

Spelfout:
• vanilje

Vertaling:
Engels: vanilla
Nederlands: vanille

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ondeug
Volgende onderwerp: poesaka
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 06:33:02 MGT 2024