Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » byvoeg
byvoeg [boodskap #136121] Di, 30 Maart 2021 07:01
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
byvoeg
Afbreking: by•voeg
Samestelling: by + voeg


Werkwoord: voeg by, byvoeg
Verlede tyd: het bygevoeg

Betekenis:
• Iets ekstra by iets ander sit.

Gebruik:
• 'n Mens kan nie een sekonde aan sy lewe byvoeg nie.

Sinoniem:
• aanlas
• aanvul
• bybring
• bywerk
• bysê
• bysit
• inlas
• insluit
• invoeg
• toevoeg

Antoniem:
• wegvat

Afgelei:
• byvoeging
• byvoeglik
• byvoegsel

Vertaling:
Engels: to add, include, append
Nederlands: bijvoegen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: hiperbool
Volgende onderwerp: ondeug
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 06:50:33 MGT 2024