Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » eiesinnig
eiesinnig [boodskap #136107] So, 28 Maart 2021 16:36
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
eiesinnig
Afbreking: ei•e•sin•nig


Byvoeglike naamwoord: eiesinnig
Vergrotende trap: eiesinniger
Oortreffende trap: eiesinnigste
Attributief: eiesinnige

Betekenis:
• Gesê van iemand wat sy eie sin volg.

Gebruik:
• In tye van voorspoed is mense gewoonlik meer selfgefokus en eiesinnig.

Sinoniem:
• balsturig
• dikkoppig
• dwarstrekkerig
• dwarsweg
• eiewillig
• eiewys
• halsstarrig
• hardkoppig
• koppig
• steeks
• stroomop
• vasberade
• vasbeslote
• weerbarstig

Afgelei:
• eiesinnigheid

Vertaling:
Engels: headstrong, self-willed
Nederlands: eigenzinnig

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: nikotien
Volgende onderwerp: nypend
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 06:32:05 MGT 2024