Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » nikotien
nikotien [boodskap #136106] So, 28 Maart 2021 14:59
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
nikotien
Afbreking: ni•ko•tien


Selfstandige naamwoord: nikotien
Meervoud: nikotien
Verkleinwoord: nikotien
Meervoud van verkleining: nikotien

Betekenis:
• 'n Giftige alkaloïed en stimulant wat in tabak en verwante produkte soos sigarette voorkom.

Gebruik:
• Die skadelikste stowwe in tabakrook is teer, koolstofmonoksied en nikotien.

Wisselvorm:
• nikotine

Afgelei:
• nikotiensuur
• nikotienvergiftiging
• nikotienverslawing

Vertaling:
Engels: nicotine
Nederlands: nicotine

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: stylfiguur
Volgende onderwerp: eiesinnig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 06:50:35 MGT 2024