Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » stylfiguur
stylfiguur [boodskap #136105] So, 28 Maart 2021 14:46
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
stylfiguur
Afbreking: styl•fi•guur
Samestelling: styl + figuur


Selfstandige naamwoord: stylfiguur
Meervoud: stylfigure

Betekenis:
• 'n Afwyking in woordgebruik om groter trefkrag aan 'n frase of uitdrukking te verleen.

Gebruik:
• Benoem die stylfiguur in die gedig se eerste versreël?

Sinoniem:
• stylmiddel

Hiponiem:
• antiklimaks
• antitese
• antonomasia
• elisie
• eufemisme
• inversie
• hiberbool
• humor
• ironie
• klanknabootsing
• klimaks
• kontras
• litotes
• metonimia
• oksimoron
• paradoks
• polisindeton
• sarkasme
• satire
• simboliek
• sinekdogee
• sinestesie
• woordspeling

Verwant:
• troop

Vertaling:
Engels: figure of speech
Nederlands: stijlfiguur

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: smaakvol
Volgende onderwerp: nikotien
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 06:43:06 MGT 2024