Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » juwelier
juwelier [boodskap #136102] So, 28 Maart 2021 13:45
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
juwelier
Afbreking: ju•we•lier


Selfstandige naamwoord: juwelier
Meervoud: juweliers
Verkleinwoord: juweliertjie
Meervoud van verkleining: juweliertjies

Betekenis:
• Persoon wat juwele vervaardig en daarin handel dryf.

Gebruik:
• By watter juwelier het julle daai pragtige trouring gekoop?

Afgelei:
• juweliersfirma
• juweliersgewig
• juweliersontwerp
• juwelierstuk
• juweliersvak
• juweliersware
• juwelierswerk
• juwelierswinkel

Hiponiem:
• goudsmid
• silwersmid

Vertaling:
Engels: jeweller, jeweler
Nederlands: juwelier

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: grondhoop
Volgende onderwerp: skaafsel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 06:34:10 MGT 2024