Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » grondhoop
grondhoop [boodskap #136101] So, 28 Maart 2021 10:39
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Grondhoop.
'n Grondhoop.
grondhoop
Afbreking: grond•hoop
Samestelling: grond + hoop


Selfstandige naamwoord: grondhoop
Meervoud: grondhope
Verkleinwoord: grondhopie
Meervoud van verkleining: grondhopies

Betekenis:
• 'n Hoop grond.

Gebruik:
• Toe die swembad diep genoeg was, was daar 'n reusagtige grondhoop in ons tuin wat weggery moes word.

Vertaling:
Engels: earth‐mound, pile of dirt or soil
Nederlands: aardhoop

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: miershoop
Volgende onderwerp: juwelier
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 06:52:02 MGT 2024