Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » fokuspunt
fokuspunt [boodskap #136099] So, 28 Maart 2021 09:33
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
fokuspunt
Afbreking: fo•kus•punt
Samestelling: fokus + punt


Selfstandige naamwoord: fokuspunt
Meervoud: fokuspunte

Betekenis:
• Plek of item wat die oog trek en waarna daar die eerste gekyk word.
• 'n Saak waaraan baie aandag gegee word.

Gebruik:
• Vir 'n kleiner tuin is 'n fonteintjie die ideale fokuspunt.
• Maak lees vir elke kind 'n fokuspunt.

Sinoniem:
• brandpunt
• episentrum
• fokus
• naaf
• senter
• sentrering
• sentrum

Vertaling:
Engels: focal point
Nederlands: focuspunt

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: seks
Volgende onderwerp: miershoop
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 06:46:15 MGT 2024